Kaart & Aanwysings
| Vanaf Port Elizabeth |
- Op die N2 nasionale pad, ry verby die Thyme and Again-padstal aan die regterkant.
- Draai binneland toe (regs) by die "Ferries"-teken net voor die Keurboomsrivier-brug.
- Ry verby die Keurboomsrivier-Natuurreservaat se hut en volg die tekens langs die grondpad teen die heuwel op.
- Ná 1.7km is die ingang links na Alkantmooi.
- Draai regs by die padteken "Gawie en Magdeld" en stop voor die twee motorhuisdeure.
- Die ingang na die woonstel is aan die regterkant.
- Die onderdak-parkeerplek is laer af aan die regterkant.
|
| Vanaf Plettenbergbaai |
- Op die N2 nasionale pad, draai binneland toe (links) net ná die Keurboomsrivier-brug.
- Ry verby die Keurboomsrivier-Natuurreservaat se hut en volg die tekens langs die grondpad teen die heuwel op.
- Ná 1.7km is die ingang links na Alkantmooi.
- Draai regs by die padteken "Gawie en Magdeld" en stop voor die twee motorhuisdeure.
- Die ingang na die woonstel is aan die regterkant.
- Die onderdak-parkeerplek is laer af aan die regterkant.
|
View Larger Map
|
|  |