| Eagle Encounters at the Heath is 'n rehabilitasiesentrum vir roofvoëls. Vliegdemonstrasies word elke dag om 11 v.m., 1 n.m. en 3 n.m. aangebied | www.eagleencounters.co.za
|
| Bekyk Plett uit die lug. Skydive Plettenberg Bay. +27 (0)82 905 7440 | www.skydiveplett.com |
| Koop varsprodukte, kunswerk en handgemaakte artikels by die Harvestime Saturday Farmers' Market, Saterdagoggende by Harkerville langs die N2-hoofpad. |
| Dolfyn- en walviskyk van 'n boot af. Ocean Blue Adventures by +27 (0)44 533 5083 of Ocean Safaris by +27(0)44 533 4963 | www.oceansafaris.co.za |
| Begeleide seekayak-toere - roei-ondervinding word nie vereis nie. +27 (0)83 590 3405 | www.dolphinadventures.co.za |
Knysna-Olifantpark, Harkerville, +27 (0)44 532 7732 of Elephant Sanctuary, The Crags +27 (0)44 534 8145 | www.knysnaelephantpark.co.za www.elephantsanctuary.co.za |
| Begeleide township-toere, kulturele musiek en nog meer. Bespreking vooraf nodig +27(0)44 533 5083. |
| Wynproe en middagete in die wingerde by Bramon Wines. +27 (0)73 833 8183 | www.bramonwines.co.za |
| Monkeyland, die eerste beskermingsentrum ter wêreld waar veelvuldige aapspesies vrylik kan rondbeweeg. +27 (0)44 534 8906 | www.monkeyland.co.za |
| Loop deur Birds of Eden, die wêreld se grootste voëlpark waar voëls vrylik kan rondvlieg. +27 (0)44 534 8906 | www.birdsofeden.co.za |
| Tenikwa Wildlife Centre is 'n bewarings- en rehabilitasiesentrum vir wilde katspesies. +27 (0)44 534 8170 | www.tenikwa.co.za |
| Die oorspronklike Barnyard-Teater, waarna al die ander in die land genoem is, bied steeds gewilde vertonings aan by The Crags. +27 (0)44 533 5432 | www.plettbarnyard.co.za |
| Gaan op 'n staptog om die Robberg-skiereiland in die Robberg Natuurreservaat | www.capenature.org.za |
| Die winkels van Old Nick Village by Plettenbergbaai bied handgemaakte artikels, kunswerk en ontwerpe. Daar is ook 'n restaurant. | www.oldnickvillage.co.za |
Wildbesigtigingstoere in die Buffalo Hills-Wildreservaat. +27 (0)44 535 9739 of Plettenbergbaai-Wildreservaat +27 (0)44 535 0000 | www.buffalohills.co.za www.plettenbergbaygamereserve.com |
| Gholf: Plettenbergbaai-Buiteklub +27 (0)44 533 2132 | www.plettgolf.co.za |
| Gholf: Goose Valley-Gholflandgoed +27 (0)44 533 5082 | www.goosevalley.net |